‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 15 Julie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS

Amerika trek sy neus vir Mcebisi Jonas op; weier sy aansoek om ’n diplomatieke visum – DA: Emma Powell – LP en woordvoerder oor internasionale betrekkinge en samewerking, DA

Shell mag na olie en gas aan die Weskus soek: Andries Rossouw – leier: energie, nutsdiesnste & hulpbronne, PwC Afrika                    

Wanneer jy aftree, maak jy een van jou grootste finansiële besluite. Kry dit reg: Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Somerset-Wes

Die sitrusbedryf “in chaos” weens Trump-tariewe: Gerrit van der Merwe – voorsitter, Sitrusprodusentevereniging, CGA

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Sponsored
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 14 Julie 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 14 Julie 2025
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Tinus gesels met Sean Walsh van die KAL Groep oor die maatskappy se geskiedenis in die Suid-Afrikaanse landboumark
Tinus gesels met Sean Walsh van die KAL Groep oor die maatskappy se geskiedenis in die Suid-Afrikaanse landboumark
Tinus de Jager
Die KAL-groep het meer as ’n eeu gelede ontstaan en het sedertdien gegroei tot ’n gediversifiseerde landbou-, handels-, brandstof- en kleinhandelsgroep. Bestuurshoof Sean Walsh gesels oor die groep se geskiedenis en toekoms.
So werk volhoubaarheid as 'n strategiese besigheidshulpmiddel in die landboubedryf
So werk volhoubaarheid as 'n strategiese besigheidshulpmiddel in die landboubedryf
Tinus de Jager
Herman de Kock, uitvoerende hoof van Nedbank Mid Korporatief, gesels oor volhoubaarheid as 'n strategiese besigheidshulpmiddel in die landboubedryf.
Drywende kernkrag – Rusland bied nuwe oplossing vir SA se energiekrisis aan
Drywende kernkrag – Rusland bied nuwe oplossing vir SA se energiekrisis aan
Tinus de Jager
Jaco Kriek, besturende direkteur van Search Partners International, verduidelik hoe haalbaar Rosatom se voorstel vir drywende kernkragstasies vir Suid-Afrika en die res van Afrika is.
Sponsored
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.91
15 Jul, 17:47
0.11 %
EURZAR
20.79
15 Jul, 17:49
-0.36 %
GBPZAR
23.98
15 Jul, 17:49
-0.13 %
CNYZAR
2.50
15 Jul, 17:49
-0.11 %
BTCUSD
116,344.76
15 Jul, 17:50
-3.23 %
Current Value Move %
JSE ALSI
97,019
15 Jul 00:00
0.23%
S&P500
6,259.75
11 Jul, 0:00
-0.33%
Dow Jones
44,371.51
11 Jul, 0:00
-0.63%
Brent crude $
68.95
15 Jul, 17:36
0.01%
Gold $
3,329.37
15 Jul, 17:38
-0.41%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa