‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 20 Februarie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Amplats se wins val met 60%, maar dis steeds sy naasgrootste nóg: Natascha Viljoen – uitvoerende hoof, Anglo American Platinum

Maak gereed vir ‘n reuse staatsdiensstaking: Jannie Oosthuizen – hoof bemiddelaar, PSA

Die Midstream-landgoed wil self elektrisiteit aan sy inwoners verskaf: Jan Zeederberg – eienaar, Bonev

Portugal skaf sy Goue Visum-inisiatief af: Andrew Rissik – groep internasionale direkteur, Sable International

Moenie verwag dat daar binnekort motors op ons paaie gaan wees wat hulself bestuur nie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 de Februarie 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 de Februarie 2023
Tinus de Jager
Tinus de Jager– Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Tinus de Jager
Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 en Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
'n Tyddeelkontrak kan dalk ter syde gestel word
'n Tyddeelkontrak kan dalk ter syde gestel word
Tinus de Jager
Trudie Broekmann van Trudie Broekmann Prokureurs gesels oor hoe om in 'n goeie tyddeelkontrak te tree en of dit al die tyddeelmaatskappye is wat verkeerd optree.
Die petrolprys kan weer skerp styg volgende maand
Die petrolprys kan weer skerp styg volgende maand
Tinus de Jager
Layton Beard, woordvoerder van die Automobiel-Assosiasie (AA) gesels oor brandstofpryse wat in Maart verhoog kan word.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.13
20 Feb, 17:11
0.29 %
EURZAR
19.38
20 Feb, 17:13
0.25 %
GBPZAR
21.83
20 Feb, 17:13
0.31 %
BTCUSD
24,988.80
20 Feb, 17:12
1.84 %
Current Value Move %
JSE ALSI
79,829
20 Feb 00:00
0.70%
S&P500
4,079.09
17 Feb, 0:00
-0.28%
Dow Jones
33,826.69
17 Feb, 0:00
0.39%
BRENT
83.91
20 Feb, 17:13
1.13%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa