In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Jean Pierre Verster – bestuurshoof, Protea Capital Management Banke voel die druk van Covid-19, maar daar is tog hoop vir volgende jaar: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital Die Universiteit van Kaapstad doen navorsing wat ‘n vinger wys na die tabakindustrie: Professor Corné van Walbeeck – hoof van die navorsingseenheid van die Universiteit van Kaapstad wat focus op die ekonomie van aksynsprodukte ‘n Paneel beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: JB Smith – bestuurshoof en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management & Jean Pierre Verster – bestuurshoof, Protea Capital Management |