View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    6 Sep 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Jac De Wet – Welvaartbestuurder, PSG Wealth Somerset Wes

Beurtkrag en vloede sink ekonomiese groei in die tweede kwartaal: Johann Els – hoof ekonoom, Old Mutual

Shoprite wys weer hoekom dit die kleinhandel-markleier is: Pieter Engelbrecht – uitvoerende hoof, Shoprite Groep

Ondernemings leen eerder geld om uit te brei as om oornames te doen: Tharina Bennie-van Dyk – hoof van Korporatiewe Hefboomfinansiering, Investec

Vroue is besig om al hoe meer gebruikte motors te koop as nuwes: Henry Botha – hoof van strategie en sake-analise, Absa Voertuigfinansiering

‘n Nuwe benadering tot batefinansiering vir kommersiële boere: Charl Greyvensteyn – Hoof van Agri, Merchant West Groep

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake Maanday 5 September 2022
5 Sep 2022  /  Ryk va Niekerk kyk na die jongste RCL Foods resultate, munisipaliteite wat sukkel om Eskom te betaal en ‘n nuwe infrarooilig kan jou selfoon laai. LUISTER IN APP
Listen Live Link Die FBI gryp ‘n oud-Suid-Afrikaner oor die manipulasie van die rand
5 Sep 2022  /  Ahmore Burger Smidt – prokureur, Werkmans LUISTER IN APP
Listen Live Link RCL Foods se wins spring, ondanks groot inflasie-druk
5 Sep 2022  /  Rob Field – finansiele hoof, RCL Foods LUISTER IN APP
Listen Live Link 
Sal Eskom werklik drie metros se kragafsny?
5 Sep 2022  /  
Leon Claassen – ontleder, Ratings Afrika LUISTER IN APP
Listen Live Link Nuwe infrarooilig kan jou selfoon oor ‘n afstand van 30 meter laai
5 Sep 2022  /  Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.