In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Staalbedryf pleit dat die plaaslike produksie van staal nie verder moet verminder nie: Neels van Niekerk – uitvoerende hoof, die internasionale staalvervaardigers van Suid-Afrika Clarens het sedert September verlede jaar geen beurtkrag nie. Dit is hoekom: Gert Kruger – direkteur en groepkoördineerder, Augos Die Maputo-hawe floreer te midde van Transnet-probleme: Hugo Pienaar – hoofekonoom, Mineraleraad van Suid-Afrika Hoekom val die bitcoin-prys ná Bitcoin-fondse se buiging: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |