RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Donderdag, 24 Oktober 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Platinummyne lig die JSE: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Clicks hou aan om nuwe winkels oop te maak: Bertina Engelbrecht – bestuurshoof, Clicks Afrimat verwag ‘n goeie tweede deel van die finansiële jaar: Andries van Heerden– bestuurshoof, Afrimat Meer mense oorweeg dit om ‘n nuwe motor te koop: Henry Botha – hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering, Absa Die eerste windplaas lewer krag aan Sasol: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Tinus drink koffie met Danie Matthee: Danie Matthee – bestuurshoof, OUTsurance Holdings |
|
|
| | | | | Louis Liebenberg agter tralies | Ryk van Niekerk | Die valke het gisteraand die omstrede diamantsmous Louis Liebenberg en sy vrou, Dezzi, is in hegtenis geneem. Rapport se nuusredakteur, Werner Swart gesels hieroor en sê hy vermoed dat dit 'n lang uitgerekte saak sal wees. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.67 24 Oct, 17:13 | -0.73 % | EURZAR | 19.09 24 Oct, 17:13 | -0.31 % | GBPZAR | 22.91 24 Oct, 17:13 | -0.14 % | BTCUSD | 67,819.20 24 Oct, 17:13 | 2.23 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 86,987 24 Oct 00:00 | 0.60% | S&P500 | 5,797.42 23 Oct, 0:00 | -0.92% | Dow Jones | 42,514.95 23 Oct, 0:00 | -0.96% | BRENT | 74.53 24 Oct, 17:00 | -0.63% |
|
|
|
| | |
|