In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Ons mark styg in ‘n see van rooi: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Clicks wil nog winkels en apteke oopmaak: Bertina Engelbrecht – uitvoerende hoof Clicks PSG sê gunstige aandeelmarkte help sy winste: Francois Gouws – uitvoerende hoof, PSG Finansiële Dienste Discovery se eise in 2024: Riaan van Reenen – bestuurshoof, Discovery Life Nog reëls word voorgestel vir die kortverkope van aandele: Dawid de Villiers – vennootWeber Wentzel Daar is nou ook ‘n reisreël vir die aanmelding van kriptotransaksies: Marius Reitz – hoof: Afrika, Luno |