RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Premier lig sy wins met 20%: Kobus Gertenbach – uitvoerende hoof, Premier Foods Group Copper 360 mis sy noteringbeloftes, maar…: Jan Nelson – uitvoerende hoof, Copper 360 Afriforum wil keer dat Nersa munisipaliteite se tariefverhogingsaansoeke oorweeg: Morné Mostert – bestuurder: Plaaslikeregeringsake, Afriforum Banke is goedkoop. Moet dit in jou portefeulje wees?: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Die Amerikaanse regering ondersteun granaatboere in die Klein Karoo: Gerhard Meyer – uitvoerende hoof, Karoo Pak |
|
|
| | | | | Elektriese motors kry ’n spesiale battery-paspoort | Ryk van Niekerk | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor 'n spesiale battery-paspoort vir elektriese motors. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.64 11 Jun, 17:49 | -0.51 % | EURZAR | 20.00 11 Jun, 17:51 | -0.68 % | GBPZAR | 23.74 11 Jun, 17:49 | -0.25 % | BTCUSD | 66,209.46 11 Jun, 17:51 | -4.79 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 76,077 11 Jun 00:00 | -0.15% | S&P500 | 5,360.79 10 Jun, 0:00 | 0.26% | Dow Jones | 38,868.04 10 Jun, 0:00 | 0.18% | BRENT | 82.15 11 Jun, 17:36 | 0.32% |
|
|
|
| | |
|