In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Daar is nog baie geleenthede in Suid-Afrika: Jannie Durand – uitvoerende hoof, Remgro Ten spyte van “onsekerheid” rol die dollars in: Danie Pretorius – uitvoerende hoof, Master Drilling Gaan voormalige Sharemax-beleggers ooit geld terugkry?: Jean-Pierre Tromp – direkteur, Carian Business Advisory Services “Nuwe era” vir kragverkope in Suid-Afrika: Jan Fourie – uitvoerende hoof, Mulilo Energy Die Kaapse hawe wil gou ’n private operateur hê: Geordin Hill-Lewis – burgemeester, Kaapstad |