RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Daar kom ‘n Lesufi-express Panyaza Lesufi – premier, Gauteng Provinsie Discovery sny sy spaarrekenings: Deon Kotze – produkhoof, Discovery Health Staatsmaatskapy betaal ‘n dividend: Abel Sithole – uitvoerende hoof, Openbare Beleggingskorporasie (OBK Waar kom jou tjoppie vandaan?: Jacques Roets – afdeling kommoditeitsbestuurder: Encore, Spar Groep |
|
|
| | | Google is 25 jaar oud | Ryk van Niekerk | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Google se geskiedenis. |
|
| Jou battery vir beurtkrag is 'n groot kopseer vir Eskom | Ryk van Niekerk | Dr Arnold Rix, Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die probleem, die risiko vir Eskom en of daar 'n oplossing is. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 19.34 03 Oct, 17:10 | 0.72 % | EURZAR | 20.24 03 Oct, 17:10 | 0.78 % | GBPZAR | 23.34 03 Oct, 17:10 | 0.66 % | BTCUSD | 27,332.10 03 Oct, 17:10 | -0.42 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 70,671 03 Oct 00:00 | -0.80% | S&P500 | 4,288.39 02 Oct, 0:00 | 0.01% | Dow Jones | 33,433.35 02 Oct, 0:00 | -0.22% | BRENT | 90.56 03 Oct, 16:58 | 0.17% |
|
|
|
| | |
|