‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 16 November 2022
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Discovery top beleggingswenk van die dag: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Daar werk 3000 spoke by Prasa – minister: Prof.Hugo Pienaar – direkteur, Cliffe Dekker Hofmeyr

Alle Suid-Afrikaners moet sonpanele op hulle dakke installeer en Eskom help: Dr Wessel Swart – energie spesialis

SA boere staan spring om nuwe tegnologie te gebruik: Cobus De Bruin – hoof van Kliëntwaarde-voorstelle vir Landbou, Nedbank

Hoekom het FTX se inploffing so ‘n groot uitkringeffek?: Wiehann Olivier – vennoot & digitale bates leier – oudit, Mazars

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 15de November 2022
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 15de November 2022
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Hoe goed beheer Suid-Afrika indringerplante?
Hoe goed beheer Suid-Afrika indringerplante?
Ryk van Niekerk
Prof. Brian van Wilgen van Stellenbosch Universiteit gesels oor die indringerplante wat die grootse probleme veroorsak, hoe dit onder beheer gehou kan word en hoe hierdie situasie gaan lyk oor tien jaar.
Ninety One sien lig aan die einde van die tonnel, en dis dalk in Suid-Afrika
Ninety One sien lig aan die einde van die tonnel, en dis dalk in Suid-Afrika
Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels oor die groep se resultate, hul uitvloei van beleggings en hoeveel aandele deur werknemeners besit word.
Maak maar reg vir nog baie beurtkrag
Maak maar reg vir nog baie beurtkrag
Ryk van Niekerk
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor hoeveel beurtkrag verwag kan word en of die redes vir beurtkrag binne die bestuur se beheer is.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.25
16 Nov, 17:35
-0.45 %
EURZAR
17.93
16 Nov, 17:35
0.01 %
GBPZAR
20.48
16 Nov, 17:35
-0.38 %
BTCUSD
16,534.00
16 Nov, 17:35
-2.10 %
Current Value Move %
JSE ALSI
72,607
16 Nov 00:00
-0.54%
S&P500
3,991.73
15 Nov, 0:00
0.87%
Dow Jones
33,592.92
15 Nov, 0:00
0.17%
BRENT
92.37
16 Nov, 17:24
-1.42%
Moneyweb Insider Gold
Kry volle toegang tot al ons markaanwysers, beleggingsinstrumente en bekroonde artikels.
R63/maand of R630/jaar
SLUIT AAN
Jy kan enige tyd kanselleer.
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · 5 8th Street · Houghton Estate, Gauteng 2196 · South Africa