In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen in Pretoria Derduisende Suid-Afrikaners hou op om vir lewensversekering te betaal: Hennie de Villiers – ondervoorsitter van die ASISA-lewens- en risikokomitee Afrimat koop mangaanregte in die Noord-Kaap: Andries van Heerden – uitvoerende hoof, Afrimat Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Faerie Glen in Pretoria & JB Smith – besturende direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management |