In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs en die rand is in die groen vandag: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Die beurs is op ‘n hoogtepunt na die eerste ses maande van 2024: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Bidvest wil sy bank verkoop: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Koopkragverbruikers moet opdok in Johannesburg: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Dit sukkel steeds om sitrusvrugte op die mark te kry: Deon Joubert – spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake, Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging Tinus drink koffie met Brian van Rooyen, bestuurshoof van Labat: Brian Van Rooyen – bestuurshoof, Labat |