In ateljee: Tinus de Jager- Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Die hof sê van die coronavirusreëls is onsinnig: Prof Jannie Rossouw – hoof van Wits se sakeskool Nog banke word by die lys gevoeg in ‘n ondersoek oor valutamisdrywe: Ahmore Burger-Smidt Direkteur mededingingsreg, Werksmans Prokureurs Agterstallige huurgeld styg en kenners sê dit gaan nie beter word nie: Johette Smuts – hoof van data en analise, PayProp SA Lewende annuiteittrekkens word verbreed vir vier maande: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth |