RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Die Internasionale Monitêre Fonds verwag net 0.1% groei in Suid-Afrika vanjaar: Prof Jannie Rossouw – Wits Sakeskool 12% van die wêreld se energie word nou uit son- en windkrag opgewek: Mercia Grimbeeck – raadslid van die Suid-Afrikaanse windenergievereeniging (SAWEA) en direkteur van ontwikkeling by Enertag SA Stellenbosch loods sy biomediese navorsingsinstituut in Tygerberg: Prof Nico Gey van Pittius – visedekaan: Navorsing en Internasionalisering van die US se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Daar is nou ‘n virus vir die Mac!: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband |
|
|
| | | | | | Vlak 6 beurtkrag knou klein sakeondernemings | Tinus de Jager | Richard Downing, ekonoom van die Suid-Afrikaanse kamer van koophandel en nywerheid (SACCI) gesels oor wat hoër vlakke beurtkrag vir besighede in Suid-Afrika beteken. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.12 17 Apr, 17:51 | 0.07 % | EURZAR | 19.98 17 Apr, 17:51 | 0.37 % | GBPZAR | 22.63 17 Apr, 17:51 | 0.80 % | BTCUSD | 29,347.50 17 Apr, 17:53 | -3.40 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 78,724 17 Apr 00:00 | -0.19% | S&P500 | 4,137.64 14 Apr, 0:00 | -0.21% | Dow Jones | 33,886.47 14 Apr, 0:00 | -0.42% | BRENT | 84.99 17 Apr, 17:26 | -1.62% |
|
|
|
| | |
|