RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Die JSE sien sy vyfde notering van die jaar: Chrizelle Van Der Colff – bedryfshoof, Altvest Capital Wat nou vir die Durban-hawe ná interdik?: Dr Joachim Vermooten – onafhanklike vervoer-ekonoom Die NVG se nuwe C-ADR-beleid kan Suid-Afrika vinniger van die gryslys afkry: Sayo Akinbohun – assosiaat, Webber Wentzel Begin vroeër eerder as later beplan om welvaart aan generasies oor te dra: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos Steenhuisen soek groter samewerking tussen die regering en die private sektor: Theo Boshoff – uitvoerende hoof, Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) |
|
|
| | | Tegnologie | Pasop nou vir waaroor jy droom | Tinus de Jager | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor die nuutste tegnologie. |
|
| | Eskom hou die krag vir 200 dae in ‘n ry aan | Tinus de Jager | Thomas Conradie, algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese by Eskom verduidelik wat hulle reg gekry het, en gesels oor verwagtinge vir die somerseisoen. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.61 15 Oct, 17:52 | 0.22 % | EURZAR | 19.19 15 Oct, 17:52 | 0.12 % | GBPZAR | 23.04 15 Oct, 17:52 | 0.41 % | BTCUSD | 66,053.00 15 Oct, 17:52 | 0.45 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 85,950 15 Oct 00:00 | -0.52% | S&P500 | 5,859.85 14 Oct, 0:00 | 0.77% | Dow Jones | 43,065.22 14 Oct, 0:00 | 0.47% | BRENT | 73.65 15 Oct, 17:42 | -1.64% |
|
|
|
| | |
|