In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments
Die Mededingingstribunaal keur die Burger King-transaksie goed, maar…: Ahmore Burger Smidt – prokureur, Werkmans Dié instelling bekyk alle verdagte finansiële transaksies in die land: Pieter Smit – bestuurder van Regsake en Beleid, FIC Hoe gaan die Suid-Afrikaanse toerismebedryf reageer op die VSA en Duitsland se besluit om reisregulasies te verslap: Corne Koch – Hoof van die Konvensieburo, Wesgro Gaan fopvleis aan rooivleis se markte knaag? Dr Kabols Le Riche – Voorsitter van die Rooivleis Abattoir Vereniging |