View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    29 Sep 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners

Die onteieningswet is goedgekeur. Wat nou? Roelf Meyer, politikus en stigter van InTransformation Initiative en Willem de Chavonnes, voorsitter van grondkantoor by AgriSa

Capitec se wins groei met 17%; mark teleurgesteld met die dividend: Gerrie Fourie, uitvoerende hoof by Capitec

Maak seker jou buitelandse beleggingsportefeulje is in die regte struktuur: Albert Coetzee, hoof van buitelandse beleggings vir Ninety One se beleggingsplatform

Ryk drink koffie met Charl Kocks: Charl Kocks, uitvoerende hoof, Ratings Africa

 

 

 

 

 

 

       

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 28ste September 2022
28 Sep 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Die skerp daling in kripto-pryse het beleggers se gedrag verander
28 Sep 2022  /  Marius Reitz, algemene bestuurder by Luno LUISTER IN APP
Listen Live Link Santam help plaaslike owerhede om die risikos van klimaatsverandering te verlaag
28 Sep 2022  /  Hennie Nel, finansiële hoof by Santam LUISTER IN APP
Listen Live Link Suid-Afrikaners staan tou by banke om finansiering vir sonkragstelsels te kry
28 Sep 2022  /  Steven Barker, hoof van alledaagse bankdienste by Standard Bank LUISTER IN APP
Listen Live Link Die gemiddelde maandelikse salaris wat in bankrekenings inbetaal word is R14 700
28 Sep 2022  /  Elize Kruger, onafhanklike ekonoom LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.