RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markte, wêreldwyd, bly onder druk vandag: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Die ontwikkeling van reëls en regulasies rondom ‘n nasionale gesondheidsversekeringsplan pas nie by almal nie: Dr. Angelique Coetzee – primêre gesondheidsorg en algemene praktyk konsultant Mediesefondse trek minder jongmense: Anellé Oosthuizen – AlexForbes Verskansingsfondse beleef ‘n bloeityd: Jean-Pierre Verster – bestuurshoof, Protea Capital Management Wat steek agter die belangstelling in klein kernreaktors?: Dr. Gerhard Boyce – senior dosent, Universiteit van KwaZulu-Natal Sasol gaan van ‘n paar vate kreosoot in die 50s na ‘n tegnologiese reus: Sugnet Dixon –risiko- en SHE-adviseur, Sasol Secunda
|
|
|
| | | Persoonlike Finansies | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, en Elke Brink, direkteur en welvaartbestuurder by PSG Wealth Route 21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.29 10 Mar, 17:51 | -0.02 % | EURZAR | 19.80 10 Mar, 17:51 | -0.16 % | GBPZAR | 23.59 10 Mar, 17:51 | -0.19 % | BTCUSD | 80,412.60 10 Mar, 17:51 | -1.69 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 87,291 10 Mar 00:00 | -1.44% | S&P500 | 5,770.20 07 Mar, 0:00 | 0.55% | Dow Jones | 42,801.72 07 Mar, 0:00 | 0.52% | BRENT | 69.83 10 Mar, 17:40 | -0.71% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏