RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG) Die organisasie vir samewerking en onwikkeling sê privaatbelegging gaan Suid-Afrika laat groei: Christie Viljoen – ekonoom, PWC Die mense koop dat die stof staan op SwartVrydag: Annemi Mennen – bemarkingshoof, One Day Only Kyk na waar jy koop in die kerstyd: Ulrich Janse van Vuuren – hoof van die teen-bedrog strategie en navorsing Afdeling, ABSA Everyday Banking Kenners antwoord luisteraarsvrae: Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG) Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |
|
|
| | | | Clicks koop al die Sorbet skoonheidswinkels | Tinus de Jager | Bertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks gesels oor wat die koop behels, hoe Sorbet werknemers geraak gaan word, asook wat Clicks en Sorbet kliënte kan verwag. |
|
| | Kaap Agri se omset styg met meer as 48% | Tinus de Jager | Sean Walsh, uitvoerende hoof van Kaap Agri gesels oor die faktore wat 'n rol speel in die landboubedryf en hul planne om meer nuwe winkels oop te maak. |
|
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.11 25 Nov, 18:15 | 0.61 % | EURZAR | 17.79 25 Nov, 18:15 | 0.48 % | GBPZAR | 20.68 25 Nov, 18:15 | 0.38 % | BTCUSD | 16,468.36 25 Nov, 18:15 | -0.38 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,151 25 Nov 00:00 | 0.03% | S&P500 | 4,027.26 24 Nov, 0:00 | 0.00% | Dow Jones | 34,194.06 24 Nov, 0:00 | 0.00% | BRENT | 84.96 25 Nov, 18:05 | -0.18% |
|
|
|
| | |
|