In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Hoekom bult die rand sy spiere? Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners & Andre Cilliers – direkteur, TreasuryOne Die president praat oor onteiening sonder vergoeding: Jan-Jan Joubert – joernalis Die mededingingskommissie steek ‘n stokkie voor Burger King-transaksie oor SEB: Ahmore Burger-Smidt – direkteur en mededingingsregspesialis, Werksmans Prokureurs Nuwe riglyne oor Covid-19-entstowwe in die werkplek: Hugo Pienaar – direkteur in die indiensnemingspraktyk, Cliffe Dekker Hofmeyr Dié dorpe se eiendomspryse is besig om te kóók: Esteani Marx – hoof van eiendom, Lightstone Properties |