In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Die projek om die Koeberg-kragstasie se lewe met 20 jaar te verleng, is al laat voor dit begin het: Frikkie Ellis – Senior bestuurder: Kernkrag projek bestuur, Eskom Shell kyk elders in die wêreld vir olie en gas: Hloniphizwe Mtolo – voorsitter, Shell Suid Afrika Dít is hoekom mense nie genoeg vir aftrede spaar nie: Ronald King – Hoof van Openbare Beleid en Regulatoriese Sake, PSG 2022 kan ‘n groot jaar vir die kripto-bedryf wees: Marius Reitz – bestuurder, Luno |