View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    20 Apr 2021
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Die PSG Groep sê aandeelhouers is nie slegter af nie, al verklaar hy nie nou ‘n dividend nie: Piet Mouton – uitvoerende hoof, PSG

Imperial Logistics verkoop Suid-Amerikaanse skeepsvragbesigheid vir R1,3 miljard: George de Beer – finansiële hoof, Imperial

Hoe het die inperking aanlyn-inkopietendese verander? Lunique Theunissen – hoof van bemarking, OneDayOnly

Beleggers in Suid-Afrika moet objektief kyk na waar hulle geld belê: Hannes van den Berg – mede-hoof SA aandele & multi-bate, Ninety One Batebestuur

Whiskeystokers maak duur produkte goedkoop met tegnologie: Hendré Barnard – bemarking en opleidingsbestuurder, Distillique

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Die brand teen Tafelberg gaan baie geld kos
19 Apr 2021  /  Christelle Colman – woordvoerder, Old Mutual Insure LUISTER IN APP
Listen Live Link Murray & Roberts gaan ‘n mynskag van R2.3 miljard in Australië bou
19 Apr 2021  /  Henry Laas – uitvoerende hoof, Murray & Roberts LUISTER IN APP
Listen Live Link Oracle stop IT-ondersteuning by Eskom
19 Apr 2021  /  Jan Vermeulen – algemene redakteur, MyBroadband LUISTER IN APP
Listen Live Link Daar is voëlgriep in Ekhurhuleni
19 Apr 2021  /  Dawie Maree – hoof van inligting en bemarking, FNB Agribusiness LUISTER IN APP
Geborg deur PSG Wealth
Listen Live Link Buitelandse beleggings bly ‘n groot trekpleister vir Suid-Afrikaanse beleggers
19 Apr 2021  /  Elke Brink - welvaartbeplanner, PSG Wealth (R21 Wealth Management Stellenbosch) LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.