RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Transnet is steeds ‘n stok in Thungela se wiel: Deon Smith – finansiële direkteur, Thungela Die regering en vakbonde skud blad oor 7,5%-verhoging: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr Die voorwaardes vir Remgro en MSC se oorname van Mediclinic kom met (baie) streng voorwaardes: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie, Werksmans Prokureurs Nuwe AI-kursus kan alle ondernemings meer produktief maak: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | | | Die GEPF verhoog pensioene met net 5,55% | Ryk van Niekerk | Brian Karidza, hoof van Aktuariële & Voordele-administrasiedienste by die Staatspensioenfonds (GEPF) gesels oor die proses van hoe 'n verhoging bereken word en of lede gelukkig moet wees met die verhoging. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.34 27 Mar, 17:33 | 0.91 % | EURZAR | 19.75 27 Mar, 17:33 | 0.88 % | GBPZAR | 22.48 27 Mar, 17:33 | 1.25 % | BTCUSD | 26,931.55 27 Mar, 17:33 | -3.29 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 75,284 27 Mar 00:00 | 0.79% | S&P500 | 3,970.99 24 Mar, 0:00 | 0.56% | Dow Jones | 32,237.53 24 Mar, 0:00 | 0.41% | BRENT | 0.00 01 Jan, 0:00 | % |
|
|
|
| | |
|