RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Die regering maak sy meesterplan vir gasenergie bekend: Hügo Krüger – energieontleder Die Rode eiendomsverslag wys groter belangstelling in nywerheidseiendom: Kobus Lamprecht – hoof: navorsing en publikasies, Rode & Genote Waar los die BHP aanbod Anglo se Suid-Afrikaanse aandele?: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote Kenners vra vir meer inligting op kospakkies: Petronell Kruger – programbestuurder, Healthy Living (HEALA) Sportafrigter gebruik KI om sy hoof in die pad gesteek te kry: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.65 29 Apr, 17:13 | -0.76 % | EURZAR | 19.97 29 Apr, 17:13 | -0.60 % | GBPZAR | 23.40 29 Apr, 17:11 | -0.19 % | BTCUSD | 62,797.87 29 Apr, 17:11 | -1.26 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 76,412 29 Apr 00:00 | 1.38% | S&P500 | 5,099.96 26 Apr, 0:00 | 1.02% | Dow Jones | 38,239.66 26 Apr, 0:00 | 0.40% | BRENT | 87.07 29 Apr, 17:00 | -1.14% |
|
|
|
| | |
|