RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Woensdag, 30 November 2022 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Discovery beleggingswenk van die dag: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Die regering plaas ‘n verbod op die uitvoer van koper en skrootmetaal: Evert Swanepoel – Koperontwikkelingsvereniging Afrika Hoe stabiel is Suid-Afrika se finansiële stelsel?: Dr. Nicola Brink – hoof van die Finansiële Stabiliteit departement, Reserwebank Transnet se planne om private operateurs op sy spoorlyne toe te laat, ontspoor: Mesela Nhlapo – uitvoerende hoof, Afrika Spoorbedryfvereniging Elon Musk se planne met Twitter laat kriptogeldeenhede spring: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |
|
|
| | | | Dis te nat in die Vrystaat om te saai | Tinus de Jager | Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou gesels oor hoe erg die toestande nou is en of die reën reeds die oes in die huidige seisoen benadeel het. |
|
| Aangebied deur PSG Wealth | Hou emosie uit jou beleggings | Tinus de Jager | Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth gesels oor hoe om jou beleggings te beheer sonder emosies. |
|
| Daar is kopers vir nuwe huise | Tinus de Jager | Mariena Cloete, streeksverkoopsbestuurder by Ooba gesels oor waarom die nuwe ontwikkelinge so gesog is en oor die top drie gewilde plekke in die land. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 16.98 30 Nov, 17:15 | -0.11 % | EURZAR | 17.58 30 Nov, 17:17 | 0.09 % | GBPZAR | 20.31 30 Nov, 17:17 | -0.20 % | BTCUSD | 16,848.00 30 Nov, 17:15 | 2.35 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 74,960 30 Nov 00:00 | 2.51% | S&P500 | 3,957.63 29 Nov, 0:00 | -0.16% | Dow Jones | 33,852.53 29 Nov, 0:00 | 0.01% | BRENT | 86.76 30 Nov, 17:05 | 2.18% |
|
|
|
| | |
|