RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die Ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Die regering wil die moratorium op skaliegas-eksplorasie so gou as moontlik ophef: Makhosonke Buthelezi – woordvoerder, departement van minerale bronne en energie & Lambert de Klerk – bestuurder: omgewingsake, AfriForum Die CIPC-kuberkrakers eis R1.9 miljoen: Prof Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit, Sentrum vir Kuberveiligheid, Universiteit van Johannesburg Sewe uit tien sakeleiers glad nie tevrede met saketoestande: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) Bitcoin neem weer die voortou onder kriptogeldeenhede: Carel de Jager – groepleier, Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) |
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 18.82 06 Mar, 16:43 | -0.72 % | EURZAR | 20.50 06 Mar, 16:45 | -0.44 % | GBPZAR | 23.95 06 Mar, 16:45 | -0.54 % | BTCUSD | 66,390.02 06 Mar, 16:45 | 4.85 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,435 06 Mar 00:00 | 1.65% | S&P500 | 5,078.65 05 Mar, 0:00 | -1.02% | Dow Jones | 38,585.19 05 Mar, 0:00 | -1.04% | BRENT | 83.04 06 Mar, 16:42 | 1.32% |
|
|
|
| | |
|