In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Tymebank en Rain nou ARC se swaargewigte: Johan Van Zyl – mede-uitvoerende hoof, African Rainbow Capital Die regering wil na gas en olie in die Karoo soek: Dr Jaco Koch – senior dosent: Geologie, Noordwes-Universiteit Sanral wil die Kaap se snelweë en Hugenote-tonnel opgradeer: Randall Cable –bestuurder: westelike streek, Sanral Die Woordfees nou ’n nie-winsgewende organisasie: Saartjie Botha – direkteur, Toyota Stellenbosch Woordfees Beheer ’n rekenaar met jou brein: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |