In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Die regering wil voor die einde van die jaar ‘n staatsbank hê: Khumbudzo Ntshavheni – minister van kommunikasie, Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie Moet die Reserwebank se mandaat verander word om ekonomiese groei en werkskepping te bevorder?: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Groep Suid-Afrikaners het in 2022 motors gekoop dat dit klap: Henry Botha – hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering, Absa Groep Mededigingsowerhede knor weer oor pryse van skoolklere: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur in die kompetisie en telekommunikasie, Werksmans Navorsers wil beeste groener maak: Dr. Linde du Toit – senior dosent van dierekunde, Universiteit van Pretoria |