In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Amplats kyk na buitelandse notering: Craig Miller – uitvoerende hoof, Anglo American Platinum (Amplats) Die Reserwebank soek R6.1 miljard by Steinhoff-opvolger: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Studie bevind besighede het te veel in sonstelsels belê: DeVilliers Botha – bestuurskomiteelid, Sapvia Die moets en moenies van die lastige sagteware-opdaterings: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |