In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Die SAID se gebruik van KI maak ’n positiewe verskil: Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens Politieke partye stoei steeds oor begroting: Dawie Boonzaaier – joernalis, Rapport SA se “nie-amptelike” afvaardiging na die VSA is terug in SA: Johann Kotzé – uitvoerende hoof, Agri SA Gauteng-howe só vol dat nuwe sake eers in 2031 op die rol kan kom: Adv Jan Augustyn – bestuurder: inspeksie en handhawing, Finansiële Intelligensiesentrum Dié SA whisky is die beste in die wêreld: Wallie Uys – hoof: Spiritus, Heineken Beverages |