‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 27 Februarie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen

Motus se buitelandse bedrywighede laat wiel: Ockert Janse van Rensburg – finansiële hoof, Motus

Die SAID soek R5 miljard by Sasfin oor voormalige kliënte se gekonkel: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

SA kan nog vir minstens ’n jaar op die gryslys bly: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie, Werksmans Prokureurs

SA aandele is spotgoedkoep en bly beleggingsopsies: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth

Wat is fout met ons grondboontjie-produkte?: Alfons Visser – president, SA Peanuts

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 26ste Februarie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 26ste Februarie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Odie val om, maar steeds ’n mylpaal vir maanekonomie
Odie val om, maar steeds ’n mylpaal vir maanekonomie
Ryk van Niekerk
André Pienaar, stigter en uitvoerende hoof van C5 Capital gesels oor Odie, en die maanekonomie.
Christo Wiese wil méér diamante ontgin
Christo Wiese wil méér diamante ontgin
Ryk van Niekerk
Dr Christo Wiese, stigter van Shoprite gesels oor sy planne om meer diamante te ontgin, en die Suid-Afrikaanse ekonomie.
Sasol se winste én aandeelprys val
Sasol se winste én aandeelprys val
Ryk van Niekerk
Fleetwood Grobler, uitvoerende hoof van Sasol gesels oor die groep se finansiële resultate.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
19.11
27 Feb, 17:44
-0.96 %
EURZAR
20.70
27 Feb, 17:44
-1.09 %
GBPZAR
24.20
27 Feb, 17:44
-1.12 %
BTCUSD
56,965.76
27 Feb, 17:44
4.24 %
Current Value Move %
JSE ALSI
73,142
27 Feb 00:00
-0.65%
S&P500
5,069.53
26 Feb, 0:00
-0.38%
Dow Jones
39,069.23
26 Feb, 0:00
-0.16%
BRENT
82.17
27 Feb, 17:32
-0.34%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa