In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners Die vervaardiging van steenkool en petroleum produkte is meer as 20% duurder nou as in September 2021: Hugo Pienaar – Hoof ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, Stellenbosch Universiteit Die sentrale energiefonds mik om Suid-Afrika se grootste olieraffinadery te koop: Wilhelm Hertzog – portefeulje bestuurder , Rozendal Partner Daar is weer sprake vir ‘n verdere toelaag in Suid-Afrika vir werkloses: Professor HB Klopper – bestuurshoof, Da Vinci Instituut Beurtkrag tot die naweek gaan voortduur: Thomas Garner – voorsitter, South African Independent Power Producers Association Koffie met: Herman Bosman – uitvoerende hoof, RMI |