In ateljee: Tinus de Jager– Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Die wêreldekonomiesefurum (WEF) publiseer ‘n gevaarlys vir die volgende twee jaar en een vir die volgende dekade: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksternedepartement van die Londense Sakeskool Kunsmatige intelligensie staan gou agter ‘n beursverhandeldefonds hier in Suid-Afrika: Stephán Engelbrecht – portefeulje bestuurder by Mazi batebestuurders Kenners antwoord luisteraarsvrae: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |