View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    23 Apr 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – PSG Wealth in Pretoria, Faerie Glen

Dischem is na die Mededingingstribunaal verwys nadat dit die pryse van gesigmaskers met 261% verhoog: Ahmore Burger-Smidt – hoof van mededingingsreg, Werksmans Prokureurs

Ramaphosa se R500 miljard-koronavirusplan: kan dit werk? Dawie Roodt – hoof-ekonoom by die Efficient-groep

PSG stuur ‘n brief aan die president en smeek dat die ekonomie vinniger oopgestel word: Piet Mouton – uitvoerende hoof, PSG

Clicks se verkope daal tydens die staat van inperking: Vikesh Ramsunder – uitvoerende hoof, Clicks

Ryk drink koffie met Hillie Meyer – groephoof, Momentum Metropolitan Holdings

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Is SA se R500 miljard reddingspakket genoeg? LUISTER IN APP
22 Apr 2020  /  Prof. Jannie Rossouw - hoof van Wits se sakeskool, Bernard Swanepoel – direkteur van die Kleinsake-Instituut en Ettienne le Roux – hoofekonoom, Rand Aksepbank
Listen Live Link ‘n Derde van SA huurders het nie hierdie maand hul volle huur betaal nie LUISTER IN APP
22 Apr 2020  /  Peter Mennen - regshoof, Tenant Profile Network (TPN)
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.