In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Dít is hoekom Capitec dink die werkloosheidskoers in SA is nader aan 10% as die amptelike 33%: Francois Viviers – hoof van bemarking en kommunikasie, Capitec Discovery Health sien nóg dalings in mediese fondslede, maar is nie alleen nie: Deon Kotze, handelshoof , Discovery Health IcasaSePush skakel sy Starlink-bedrywighede in Suid-Afrika af: Hanno Labuschagne – Joernalist, MyBroadband Hoe werk kripto-arbitrage?: Harry Scherzer – uitvoerende hoof, Future Forex |