In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs in Johannesburg eindig die week op die agtervoet: Amelia Morgenrood – protefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen Dit lyk of daar nog ‘n goeie jaar vir die landbousektor voorlê: John Purchase, hoof van Agbiz Die bosbou en lanbougroep, TWK lys op die Kaapse aandelebeurs: Eddie Fivaz – Finansiële hoof, TWK Discovery stel sy bydraeverhogings na die mediese fonds uit: Deon Kotze – hoof van navorsing en ontwikkeling , Discovery Health Persoonlike finansies: Jean-Pierre Verster – stigter, Protea Capital Management |