‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 7 April 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA

Een van die mees bizarre dae ooit op ons markte: Jacques Conradie – uitvoerende hoof, Peregrine Capital

Die president sê die private sektor moet hulle neus uit politieke sake hou: Khulekani Mathe – uitvoerende hoof, Business Unity South Africa (Busa)

Konsepwetgewing dui steeds daarop dat BTW op 1 Mei styg: Charles de Wet – uitvoerende bestuurder, ENSafrica

Minderheidsaandeelhouers ongelukkig oor Amanaat: Mahomed Peer – voorsitter, Amaannat Minorities

Absa se wortels strek baie verder terug as wat jy dink: Jaco le Roux – Absa

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 4 April 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 4 April 2025
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Persoonlike Finansies
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Tinus de Jager
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Hoe raak tariewe Suid-Afrikaanse staaluitvoere
Hoe raak tariewe Suid-Afrikaanse staaluitvoere
Tinus de Jager
Charles Dednam, sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut (SAISI), verduidelik hoe die VSA se nuwe tariewe Suid-Afrika se staaluitvoere raak.
Die regering verhoog nie invoertariewe op goedere uit die VSA nie
Die regering verhoog nie invoertariewe op goedere uit die VSA nie
Tinus de Jager
Johann Els, hoofekonoom, Old Mutual, bespreek Suid-Afrika se uitvoere en invoere.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
19.57
07 Apr, 17:58
2.16 %
EURZAR
21.38
07 Apr, 18:00
2.24 %
GBPZAR
24.92
07 Apr, 18:00
1.41 %
BTCUSD
78,329.10
07 Apr, 18:00
-0.70 %
Current Value Move %
JSE ALSI
82,162
07 Apr 00:00
0.75%
S&P500
5,074.08
04 Apr, 0:00
-5.97%
Dow Jones
38,314.86
04 Apr, 0:00
-5.50%
BRENT
64.40
07 Apr, 17:47
-0.30%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa

 ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏