RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 27 Februarie 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Enoch Godongwana en Hendrik du Toit gesels oor die FATF-gryslys: Enoch Godongwana – minister van finansies, nasionale tesourie en Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One R108 miljard vloei na Suid-Afrikaanse effektetrusts: Sunette Mulder – senior beleid adviseur, Asisa Alles wat jy moet weet van die nuwe minimumloon: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr Jy kan self dié Nokia-foon regmaak: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | Current Value | Move % | USDZAR | 18.41 27 Feb, 17:33 | -0.12 % | EURZAR | 19.51 27 Feb, 17:33 | 0.42 % | GBPZAR | 22.16 27 Feb, 17:33 | 0.75 % | BTCUSD | 23,791.50 27 Feb, 17:33 | 1.02 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 77,514 27 Feb 00:00 | 0.75% | S&P500 | 3,970.04 24 Feb, 0:00 | -1.05% | Dow Jones | 32,816.92 24 Feb, 0:00 | -1.02% | BRENT | 82.18 27 Feb, 17:21 | -0.76% |
|
|
|
| | |
|