In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Eskom hoef nie te berig oor onreëlmatige besteding in sy finansiële resultate: Prof Erwin Schwella – dekaan: Skool vir Sosiale Innovasie, Hugenote Kollege Die SAID is besig om weer die vertroue van belastingbetalers te herwin: Edward Kieswetter – kommissaris, die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) Bell Equipment skuif produksie van SA na Duitsland: Leon Goosen – uitvoerende hoof, Bell Equipment Microsoft se Copilot belowe gebruikers sal meer produktief wees, maar gaan dit werklik?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |