In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Eskom kan sy tariewe met 18,65% opstoot: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Hof sê wéêr Fikile Mbalula moet sy werk doen en busoperateur beskerm: Johann Ferreira – uitvoerende hoof, Intercape Werknemers kan vanjaar ‘n salarisverhoging van 6,1% verwag: Melanie Trollip – direkteur van Werk en Belonings, Willis Towers Watson (WTW) Suid-Afrika Herwinning is groot besigheid: Morné Eloff – finansiële direkteur, Neopak |