RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die mark spring vanmiddag saam met internasionale beurse: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Eskom kies ‘n ou hand as voorsitter van sy raad: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep Equites wys sy winste vir die ses maande tot einde Augustus: Riaan Gous – bedryfshoof, Equites Property Fund Internasionale lugvaart keer ten dele terug na vlakke wat voor Covid gesien is: Elmar Conradie – uitvoerende hoof, FlySafair Die Padongeluksfonds maak ‘n digitale dienssentrum oop: Adv. Justin Erasmus – voorsitter, Personal Injury Plaintiff Lawyers Association (PIPLA) Die impak van hoë rentekoerse is merkwaardig: Marzèl Swart – welvaartbestuurder, PSG Wealth Waarom gebruik ons nie ‘n entstof teen voëlgriep nie: Prof Robert Bragg, Universiteit van Vrystaat |
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 19.04 10 Oct, 17:47 | -1.41 % | EURZAR | 20.19 10 Oct, 17:47 | -1.00 % | GBPZAR | 23.36 10 Oct, 17:47 | -1.09 % | BTCUSD | 27,369.80 10 Oct, 17:47 | -0.92 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,841 10 Oct 00:00 | 3.06% | S&P500 | 4,335.66 09 Oct, 0:00 | 0.63% | Dow Jones | 33,604.65 09 Oct, 0:00 | 0.59% | BRENT | 87.29 10 Oct, 17:35 | -1.01% |
|
|
|
| | |
|