In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital Gaan die nuwe inperkingmaatreëls ‘n wesenlike verskil maak? Koert Pretorius – uitvoerende hoof, Mediclinic SA & Professor Jannie Rossouw – professor by Wits se Sakeskool Al hoe meer mense kies goedkoper mediese fonds-opsies: Annelé Oosthuizen – Alexander Forbes Health Verbruikersvertroue val skielik in die tweede kwartaal: George Kershoff – adjunk-direkteur, Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BER) Wat moet ek weet van Windows 11? Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |