View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    14 Oct 2022
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Nerina Visser – beursverhandeldefondsstrateeg, ETF

Navorsing wys verbruikersfinansies het verbeter in die derde kwartaal: Johan van Tonder – ekonoom vir finansiële welstand, Momentum

Gauteng bly warm en water word steeds beperk: Nico de Jager – DA woordvoerder op Infrastruktuur en Ontwikkelling as Lid van  Gauteng Provinsiale Raad

Kenners antwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak: Nerina Visser – beursverhandeldefondsstrateeg , ETF & Rita Cool – hoof van individuele advies strategie, Alexforbes

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

       

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 13de Oktober 2022
13 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Van die Gautrain tot Madinat Jumeirah
13 Oct 2022  /  Dr Eduard Voster, besturende direkteur by Zutari drink koffie met Ryk en gesels oor sy loopbaan, asook wat hy na-ure doen om te ontspan. LUISTER IN APP
Listen Live Link AgriSA se kongres skop af, maar die president daag nie op nie
13 Oct 2022  /  Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van AgriSa gesels oor vandag se kongres en die gemoedstoestand van die landbou-sektor. LUISTER IN APP
Listen Live Link SA myngroup bou ‘n R7 miljard myn in Zimbabwe
13 Oct 2022  /  Phoevos Pouroulis, uitvoerende hoof van Tharisa gesels oor hierdie nuwe projek, wanneer hulle met produksie sal begin en onderhandelinge met die Zimbabwiese regering. LUISTER IN APP
Listen Live Link PSG Konsult se aandeelhouersbasis verbreed wesenlik ná PSG-ontknoping
13 Oct 2022  /  Francois Gouws, uitvoerende hoof van PSG Konsult gesels oor die groep se resultate, winssyfers en die PSG- ontknoping. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.