RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die indeks vir alle aandele op die JSE spring laat vanmiddag en die rand verstewig na rentekoersnuus uit die VSA: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Gold Fields betaal ‘n dividend van R3 per aandeel, ten spyte van laer produksie: Mike Fraser – bestuurshoof, Gold Fields Reserwebank sit leerlinge in die goewerneur se stoel: Dunwan Brits – leerder, Hoërskool Montana & Quarnita Daries – Department van basiese onderrig Noord-Kaap Ons antwoord ‘n versekeringsvraag of twee: Jacques de Villiers – onafhanklike versekeringsraadgewer Kenners antwoord luisteraarsvrae: Bernard van Wyk – hoof van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG R21 |
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.80 23 Aug, 16:23 | -1.13 % | EURZAR | 19.86 23 Aug, 16:23 | -0.76 % | GBPZAR | 23.46 23 Aug, 16:23 | -0.49 % | BTCUSD | 61,729.60 23 Aug, 16:23 | 1.94 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 84,655 23 Aug 00:00 | 1.24% | S&P500 | 5,570.64 22 Aug, 0:00 | -0.89% | Dow Jones | 40,712.78 22 Aug, 0:00 | -0.43% | BRENT | 78.61 23 Aug, 16:09 | 1.93% |
|
|
|
| | |
|