RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Die EFF se protesaksie laat mens dink aan ‘n nat waslap: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Groep Waar gaan rentekoerse nou heen?: Izak Odendaal, beleggingstrateeg, Old Mutual Goudprys raak aan $2000 per fynons: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote Vakansietoeriste uit die buiteland verdriedubbel: Corne Koch – Corne Koch, hoof: Kaapstad en Wes-Kaapse Konvensie Bureau deel van Wesgro se Bestemmings Bemarkings Organisasie Rain druk sy toon in die selfoonmark: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | Current Value | Move % | USDZAR | 18.47 20 Mar, 17:29 | 0.81 % | EURZAR | 19.89 20 Mar, 17:29 | 1.67 % | GBPZAR | 22.73 20 Mar, 17:29 | 1.87 % | BTCUSD | 28,187.00 20 Mar, 17:29 | 0.53 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 74,271 20 Mar 00:00 | 2.40% | S&P500 | 3,916.64 17 Mar, 0:00 | -1.10% | Dow Jones | 31,861.98 17 Mar, 0:00 | -1.19% | BRENT | 72.48 20 Mar, 17:19 | -0.06% |
|
|
|
| | |
|