RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Die rand is die “kalmste” in nege jaar, en dis nie goeie nuus nie: Gert Visser – bedryfshoof: vaste-inkomste-valutakommoditeite, Rand Merchant Bank Gwede Mantashe: Die brandstofprys moet nader aan R14 per liter wees: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Kaapstad begin bou aan sy eerste sonplaas: Geordin Hill-Lewis – burgemeester, Kaapstad Motorfietsverkope poer-poer ondanks toename in e-handelaflewerings: Arnold Oliver– nasionale direkteur, Vereniging van Motorfietsbedryf Verspreiders (AMID) Dié Pink Lady’s betower die Britte: Calla du Toit – verkrygingsbestuurder, Tru-Cape |
|
|
| | | | Tegnologie | Groot opwinding oor ’n nuwe Chinese verwerkingskyfie | Ryk van Niekerk | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor ’n nuwe Chinese verwerkingskyfie. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.59 08 Oct, 16:45 | 1.04 % | EURZAR | 19.29 08 Oct, 16:45 | 1.05 % | GBPZAR | 23.02 08 Oct, 16:45 | 1.36 % | BTCUSD | 62,452.80 08 Oct, 16:45 | -1.36 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 85,517 08 Oct 00:00 | -0.92% | S&P500 | 5,695.94 07 Oct, 0:00 | -0.96% | Dow Jones | 41,954.24 07 Oct, 0:00 | -0.94% | BRENT | 77.16 08 Oct, 16:35 | -4.68% |
|
|
|
| | |
|