RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 15 Januarie 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital HCI se “ongelooflike” ooreenkoms met TotalEnergies: Piet Viljoen – uitvoerende direkteur & portefeuljebestuurder, Merchant West Investments Die minimumloon kan met tot 9% styg: Gerhard Papenfus – uitvoerende hoof, Neasa Daar is nie ’n enkele mynlisensie in die laaste nege maande van 2023 uitgereik nie: Hugo Pienaar – hoofekonoom, Mineraleraad Maak gereed vir nog eiendom-pyn: Erwin Rode – uitvoerende hoof, Rode & Genote Wat kan ’n R7000-haardroeër doen?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal en Richus Nel, finansiële beplanner van PSG Wealth beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | SA bly in Agoa | Ryk van Niekerk | Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur van Kruger Internasionaal gesels oor die olieprys, SA wat in Agoa bly, en Sanral se padbouprojekte. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.70 15 Jan, 17:30 | 0.33 % | EURZAR | 20.46 15 Jan, 17:30 | 0.19 % | GBPZAR | 23.80 15 Jan, 17:30 | 0.15 % | BTCUSD | 42,364.28 15 Jan, 17:30 | -0.09 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,676 15 Jan 00:00 | -0.76% | S&P500 | 4,783.83 12 Jan, 0:00 | 0.08% | Dow Jones | 37,592.98 12 Jan, 0:00 | -0.31% | BRENT | 77.44 15 Jan, 17:16 | -1.24% |
|
|
|
| | |
|