‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 9 November 2022
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Discovery Top Investment Tip of the Day: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Het die regering bemagtigingsreëls verslap?: Claire Tucker –  hoof van Publiekreg en Regulering, Bowmans

Verskeie instansies is ontsteld oor Sanral-tenders wat aan Chinese kontrakteurs toegeken is: John Matthews – voorsitter en woordvoerder, Construction Alliance SA

TWK behaal rekordwins en verhoog sy dividend: Eddie Fivaz –  finansiële hoof, TWK

Watter letsels het Covid-19 op die lewensversekeringsbedryf gelaat?: Schalk Malan –  uitvoerende hoof, Bright Rock

Bitcoin val sy wind uit: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

 

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 08ste November 2022
Aan jou gebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 08ste November 2022
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Die Johannesburgse Varsproduktemark is in 'n haglike toestand
Die Johannesburgse Varsproduktemark is in 'n haglike toestand
Ryk van Niekerk
Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA gesels oor hoekom die mark so haglik is, die impak op boere en wat die omvang van die impak op die informele sektor is.
Ongetroud maar gelukkig saam? Besin nóú oor boedel- en aftreebeplanning en spaar julself baie pyn
Aan jou gebied deur PSG Wealth
Ongetroud maar gelukkig saam? Besin nóú oor boedel- en aftreebeplanning en spaar julself baie pyn
Ryk van Niekerk
Jaco Joubert, welvaartbestuurder by PSG Wealth gesels oor die erns rondom boedel- en aftreebeplanning vir paartjies.
Die president sê klimaatsverandering moet nie ontluikende lande se skuldprobleem word nie
Die president sê klimaatsverandering moet nie ontluikende lande se skuldprobleem word nie
Ryk van Niekerk
Nicole Martens, senior rentmeesterskap professioneel by Old Mutual Investments gesels oor die COP27 konferensie en wat die kern boodskap tydens President Ramaphosa se toespraak was.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.76
09 Nov, 17:36
0.20 %
EURZAR
17.85
09 Nov, 17:35
-0.08 %
GBPZAR
20.26
09 Nov, 17:35
-1.06 %
BTCUSD
17,726.00
09 Nov, 17:32
-5.14 %
Current Value Move %
JSE ALSI
69,640
09 Nov 00:00
0.91%
S&P500
3,828.11
08 Nov, 0:00
0.56%
Dow Jones
33,160.83
08 Nov, 0:00
1.02%
BRENT
93.69
09 Nov, 17:26
-3.96%
Moneyweb Insider Gold
Kry volle toegang tot al ons markaanwysers, beleggingsinstrumente en bekroonde artikels.
R63/maand of R630/jaar
SLUIT AAN
Jy kan enige tyd kanselleer.
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · 5 8th Street · Houghton Estate, Gauteng 2196 · South Africa