RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Daar kan ‘n paar verrassende aankondigings uit die president se beleggingskonferensie kom: Jacko Maree – presidensiële beleggingsgesant Staal jou om 15,1% meer vir munisipale krag te betaal: Charl Kocks – uitvoerende hoof, Ratings Afrika Highveld Sindikasie-beleggers keur reddingsplan goed wat hulle 5c in die rand gaan gee: Jacques du Toit –sakereddingspraktisyn, Orthotouch en Zephan & Johan Stander – bestuurslid, Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG) Groot aksie in die kriptowêreld: Bitcoin hou aan styg en Etherium gaan opgradeer: Christo de Witt – hoof van bedrywighede, Luno Afrika |
|
|
| | | | | Suzuki beleef ongekende groei in SA | Ryk van Niekerk | Henno Havenga, bestuurder van handelaarsverkope by Suzuki Auto Suid-Afrika gesels oor hoe hulle dit reg gekry het om so vinnig te groei en hoe pryssensitief kopers in Suid-Afrika is. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.37 12 Apr, 17:50 | 0.35 % | EURZAR | 20.18 12 Apr, 17:52 | 0.63 % | GBPZAR | 22.90 12 Apr, 17:52 | 0.32 % | BTCUSD | 29,975.70 12 Apr, 17:52 | -0.69 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 77,741 12 Apr 00:00 | -0.32% | S&P500 | 4,108.94 11 Apr, 0:00 | 0.00% | Dow Jones | 33,684.79 11 Apr, 0:00 | 0.29% | BRENT | 86.77 12 Apr, 17:40 | 1.46% |
|
|
|
| | |
|